Artistieke en Akademiese Bestuurder
Elsie Potgieter het ‘n ryk akademiese agtergrond en sluit die volgende in: B Mus, BA (Afr.), HDE – nagraads, Diploma in Onderwys Bestuur, ATCL, LTCL, en Spesialisasie in Uitvoerings Praktyk (Klavier Didaktiek) (München).
Elsie is tans die Akademiese en Artistieke bestuurder van die CMA en beskik or meer as 40 jaar ondervinding in haar veld. Sy verskaf ondderrig in die volgende vakke:
- Klavier
- Musiek Teorie

