Registrasie Proses
Indien ‘n leerder reeds besluit het op watter instrument hy/sy onderrig wil ontvang is die registrasie proses redelik eenvoudig. Dit gebeur dikwels dat leerders wat graag musiek onderrig wil ontvang advies nodig het met die keuse van ‘n instrument. Vir…
