skip to Main Content

Is die CMA se kontrak wettig en bindend?

Die doel van kontrak is om beide die belange van die leerders, die onderwysers en die CMA as'n instansie the beskerm. Deur akkoord daarmee te gaan en dit te onderteken erken u dat u saamstem met die inhoud daarvan. Indien…

Read more

Hoe word die fooie bepaal?

Die die ooreenkoms met die CMA te onderteken, kom u ooreen om die volle jaar se fooie vooruit te betaal. Om die betaling van die fooie vir sommige leerders (of hulle sponsors) te vergemaklik, kan reëlings getref word om die…

Read more

Word daar verwag dat ek ‘n kontrak moet teken?

Aanvanklik teken u 'n kontrak vir 'n volle jaar se onderrig (of die oorblywende gedeelte van die jaar.) Dit is egter moontlik om die kontrak te kanselleer dear twee kalender maande kennis te gee. Enige fooie wat u betaal het…

Read more

Betaal ek vir lesse gedurende die skool vakansies?

Daar is geen lesse gedurende vakansies of op vakansiedae nie, fooie word ook nie gehef vir lesse gedurende vakansies nie. Die jaarfooi is uitsluitlik gebaseer op skoolweke en sluit geen weke in wat gedurende vakansies val nie. Daarom betaal u…

Read more

Registrasie Proses

Indien ‘n leerder reeds besluit het op watter instrument hy/sy onderrig wil ontvang is die registrasie proses redelik eenvoudig. Dit gebeur dikwels dat leerders wat graag musiek onderrig wil ontvang advies nodig het met die keuse van ‘n instrument. Vir…

Read more
Back To Top